Patience Cleveland (23 Mei 1931 – 27 Mei 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Psycho III (1986) en Donnie Darko (2001), en in die televisiereekse Murder, She Wrote (1984) en That's Life (2000).

Filmografie Rolprente 1986: Psycho III 2001: Donnie Darko

Televisiereekse 1984: Murder, She Wrote 2000: That's Life

Video's 2006: WebcamMurder.com

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu