Ashley Clements is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Non-Transferable (2017) en in die televisiereekse The Lizzie Bennet Diaries (2012) en Sona (2018).
Filmografie Rolprente 2017: Non-Transferable 2017: Call of the Void 2018: All the Creatures Were Stirring
Televisiereekse 2011: Dating After Divorce 2012: The Lizzie Bennet Diaries 2012: TableTop 2012: Assignment: Unexplained 2013: The Wonderly Way 2015: Muzzled the Musical 2015: Just Go with It 2016: #WineLine 2018: Sona
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu