Lana Clarkson (5 April 1962 – 3 Februarie 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fast Times at Ridgemont High (1982), Scarface (1983), en Barbarian Queen (1985), en in die televisiereeks The A-Team (1983). Sy is vermoor deur Phil Spector.

Filmografie Rolprente 1982: Fast Times at Ridgemont High 1983: Scarface 1983: Deathstalker 1983: Female Mercenaries 1984: Blind Date 1985: Barbarian Queen 1990: The Haunting of Morella 1997: Vice Girls 2009: The Agony and the Ecstasy of Phil Spector

Televisiereekse 1983: The A-Team

Video's 1990: Barbarian Queen II: The Empress Strikes Back

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu