Eunice Cho (gebore 15 Desember 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Naked Brothers Band: The Movie (2005) en Ice Age: Dawn of the Dinosaurs (2009), en in die televisiereeks Little Bill (1999).

Filmografie Rolprente 2005: The Naked Brothers Band: The Movie 2009: Ice Age: Dawn of the Dinosaurs

Televisiereekse 1999: Little Bill

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu