Smith Cho (gebore 25 Desember 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Norbit (2007), Meet Dave (2008), Fired Up! (2009), en The Circle (2017).
Filmografie Rolprente 2007: Norbit 2008: Meet Dave 2008: Say Goodnight 2009: Fired Up! 2017: The Circle
Televisiereekse 2004: Faking the Video 2006: Emily's Reasons Why Not 2008: Knight Rider 2010: 100 Questions 2012: Jane by Design 2012: Fetching 2014: Friends with Better Lives
Televisierolprente 2006: She Said/He Said 2007: The Hill 2007: The World According to Barnes 2011: Lovelives
Video's 2004: Outpost
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu