Gabrielle Christian (gebore 30 Julie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Girltrash: All Night Long (2014) en in die televisiereekse House (2004) en South of Nowhere (2005).
Filmografie Rolprente 2014: Girltrash: All Night Long 2018: Bonds 2019: Maria De Luna
Televisiereekse 2004: House 2005: South of Nowhere 2008: Brunch with Bridget 2012: The Unwritten Rules 2013: Ctrl.Alt.Del 2013: The Royalty Club
Televisierolprente 2013: Brandt Point 2017: Loyalty Club
Video's 2007: Girltrash! 2014: Jen Foster: She
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu