Jillian Clare (gebore 25 Julie 1992) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Alien Abduction (2014), Pretty Broken (2018), en To The Beat! (2018).
Filmografie Rolprente 2003: Graduation Night 2012: The Kitchen 2014: Alien Abduction 2014: By God's Grace 2018: Pretty Broken 2018: To The Beat! 2019: To The Beat! 2 No Distractions Roasted
Televisiereekse 2010: Miss Behave 2011: It's a Cardboard Life 2011: Scared Sh!tless 2011: Hero Treatment 2014: Acting Dead 2014: Serial Scoop Now
Televisierolprente 2006: Against Type
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu