Emmy Clarke (gebore 25 September 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Fur: An Imaginary Portrait of Diane Arbus (2006) en in die televisiereeks Monk (2002).

Filmografie Rolprente 2006: Fur: An Imaginary Portrait of Diane Arbus

Televisiereekse 2002: Monk

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu