Natalia Cigliuti (gebore 6 September 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Joe Dirt (2001) en Kill Speed (2010), en in die televisiereekse Waterfront (2006) en G.I. Joe: Renegades (2010).

Filmografie Rolprente 2001: Joe Dirt 2002: Reality Check 2005: Hollywood Horror 2010: Kill Speed

Televisiereekse 1997: Pacific Palisades 1999: Odd Man Out 2002: The Random Years 2006: Waterfront 2010: G.I. Joe: Renegades

Televisierolprente 1995: Attack of the Killer B-Movies 2002: Romantic Comedy 101 2002: St. Sass 2011: Danni Lowinski 2013: A Woman Betrayed

Video's 1994: Skooled 2012: Love Triangles: Relationship Complexities and the Glades

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu