Shelby Chong (gebore 1 Februarie 1948) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cheech and Chong's Next Movie (1980), Nice Dreams (1981), Things Are Tough All Over (1982), en Far Out Man (1990).

Filmografie Rolprente 1980: Cheech and Chong's Next Movie 1981: Nice Dreams 1982: Things Are Tough All Over 1984: Cheech & Chong's The Corsican Brothers 1990: Far Out Man 2006: A/k/a Tommy Chong

Televisierolprente 1984: The Making of 'The Corsican Brothers'''

Video's 2010: Hey Watch This''

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu