Kelsey Chow (gebore 9 September 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Amazing Spider-Man (2012) en Wind River (2017), en in die televisiereekse One Tree Hill (2003) en Teen Wolf (2011).

Filmografie Rolprente 2012: The Amazing Spider-Man 2013: The Wine of Summer 2013: Run 2015: Full of Grace 2017: Wind River National Signing Day

Televisiereekse 2003: One Tree Hill 2010: Pair of Kings 2011: Teen Wolf 2017: Embeds 2018: Yellowstone

Televisierolprente 2010: Den Brother 2014: Hieroglyph 2018: Brimming with Love

Video's 2013: Bonnie McKee: Sleepwalker 2015: Hayley Kiyoko: Girls Like Girls

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu