Alexandra Cheron (16 Januarie 1983 – 21 Mei 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente This Is Not a Test (2008), Talento de barrio (2008), Coco (2009), en Mama I Want to Sing (2011).
Filmografie Rolprente 2008: This Is Not a Test 2008: Talento de barrio 2009: Coco 2011: Mama I Want to Sing
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2011