Vanessa Lee Chester (gebore 2 Julie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Little Princess (1995), Harriet the Spy (1996), The Lost World: Jurassic Park (1997), en She's All That (1999).

Filmografie Rolprente 1995: A Little Princess 1996: Harriet the Spy 1997: The Lost World: Jurassic Park 1999: She's All That 2014: The Costume Shop Resilience: The Life of Dr. Rebecca Lee Crumpler

Televisierolprente 2011: Reconstruction

Video's 2001: Beyond Jurassic Park

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu