Lois Chiles (gebore 15 April 1947) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Great Gatsby (1974), Moonraker (1979), Broadcast News (1987), en Speed 2: Cruise Control (1997).
Filmografie Rolprente 1973: The Way We Were 1973: Together for Days 1974: The Great Gatsby 1979: Moonraker 1979: Morte no Tejo 1987: Broadcast News 1987: Creepshow 2 1990: In the Eye of the Snake 1996: Curdled 1997: Speed 2: Cruise Control
Televisierolprente 1987: Tales from the Hollywood Hills: A Table at Ciro's 1990: Burning Bridges 2015: Premium Bond with Mark Gatiss and Matthew Sweet
Video's 1983: Bonds Are Forever 2006: Bond '79 2006: Cable Car Alternative: Storyboard 1 2006: Cable Car Alternative: Storyboard 2
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu