Cindy Cheung (gebore 27 Januarie 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mistress America (2015) en in die televisiereekse House of Cards (2013), High Maintenance (2016), en 13 Reasons Why (2017).
Filmografie Rolprente 2009: Children of Invention 2015: Mistress America
Televisiereekse 2006: Julie Reno, Bounty Hunter 2013: House of Cards 2016: High Maintenance 2017: 13 Reasons Why
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu