Ambyr Childers (gebore 18 Julie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Master (2012), We Are What We Are (2013), Gangster Squad (2013), en Vice (2015).
Filmografie Rolprente 2012: The Master 2012: Playback 2012: Pinocchio 2013: We Are What We Are 2013: Gangster Squad 2015: Vice 2016: Elephant Kingdom 2016: Arctic Adventure: On Frozen Pond 2018: A Vigilante
Televisiereekse 2015: Aquarius
Televisierolprente 2017: A Moving Romance
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu