Molly Cheek (gebore 2 Maart 1950) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente American Pie (1999), Drag Me to Hell (2009), en American Reunion (2012), en in die televisiereeks It's Garry Shandling's Show. (1986).
Filmografie Rolprente 1985: Deadly Intruder 1999: American Pie 2009: Drag Me to Hell 2012: American Reunion
Televisiereekse 1980: The Yeagers 1982: Chicago Story 1986: It's Garry Shandling's Show. 1991: Harry and the Hendersons 1993: Family Dog 1997: Eddie and Freddie 2001: Go Fish
Televisierolprente 1980: To Find My Son 1990: Beanpole
Video's 1993: Stepmonster
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu