Maree Cheatham (gebore 2 Junie 1942) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Beetlejuice (1988) en in die televisiereekse Hart of Dixie (2011), The Haves and the Have Nots (2013), en Baskets (2016).
Filmografie Rolprente 1988: Beetlejuice 2009: Stellina Blue
Televisiereekse 1995: Acapulco Bay 2011: Hart of Dixie 2013: The Haves and the Have Nots 2013: Sam & Cat 2016: Baskets
Televisierolprente 1998: Five Houses 2001: Comedy Central Thanxgiveaway: Home Fires 2004: Comedy Central Laughs for Life Telethon 2004
Video's 2009: Stellina Blue, Behind the Scenes
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu