Hayley Chase (gebore 16 Augustus 1991) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse House (2004), Hannah Montana (2006), Hawaii Five-0 (2010), en Criminal Minds: Suspect Behavior (2011).
Filmografie Televisiereekse 2004: House 2006: Hannah Montana 2010: Hawaii Five-0 2011: Criminal Minds: Suspect Behavior 2011: Inside
Televisierolprente 2016: OREGONe
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense