Darlene Cates (13 Desember 1947 – 26 Maart 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What's Eating Gilbert Grape (1993) en Billboard (2018), en in die televisiereeks Picket Fences (1992).

Filmografie Rolprente 1993: What's Eating Gilbert Grape 2018: Billboard

Televisiereekse 1992: Picket Fences

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu