Julee Cerda (gebore 29 Januarie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Disappearance of Eleanor Rigby: Them (2014), The Intern (2015), en Passengers (2016), en in die televisiereeks Iron Fist (2017).
Filmografie Rolprente 2014: The Disappearance of Eleanor Rigby: Them 2015: The Intern 2016: Passengers 2017: Laying Low 2018: You're Not Alone
Televisiereekse 2017: Iron Fist
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu