Die Laaispruit is 'n rivier wat in die Vrystaat van Suid-Afrika vloei. Die dorp Marquard lê aan die oewers van die rivier, wat 'n sytak van die Vetrivier is.

Sytakke Jan Mareespruit Sandspruit

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Laaispruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Vrystaat Kategorie:Riviere in Vrystaat