Hierdie Doringrivier vloei in Namakwaland. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Doringrivier.
Die Doringrivier is 'n seisoenaalvloeiende rivier in die Wes-Kaap van Suid-Afrika. Dit is 'n sytak van die Olifantsrivier wat aan die Weskus in die Atlantiese Oseaan uitmond. Dit ontspring in die omgewing van Karoopoort. Saam met die Olifants is dit van belang vir sekere endemiese visspesies.
Monding in die Olifantsrivier.
Sytakke Rietrivier Tankwarivier Tra-trarivier
Eksterne skakel Google-kaart van die Doringrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Wes-Kaap Kategorie:Riviere in Wes-Kaap