Angélica Celaya (gebore 9 Julie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Gabriel (2008), Constantine (2014), Agent X (2015), en Jenni Rivera: Mariposa de Barrio (2017).

Filmografie Rolprente 2010: Cowboys Vs. Vampires 2018: Danger One

Televisiereekse 2007: Mientras haya vida 2008: Gabriel 2009: El Vacilon 2014: Constantine 2015: Agent X 2017: Jenni Rivera: Mariposa de Barrio

Video's 2010: Más sabe el diablo: El primer golpe

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu