Jessica Cauffiel (gebore 30 Maart 1976) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Legally Blonde (2001), Stuck on You (2003), The World's Fastest Indian (2005), en Guess Who (2005).

Filmografie Rolprente 2001: Legally Blonde 2003: Stuck on You 2005: The World's Fastest Indian 2005: Guess Who 2011: The Original Mind 2016: Master

Televisiereekse 2002: Movie House

Televisierolprente 2009: Ice Dreams

Video's 2005: Infiltrating D.E.B.S. 2006: The Making of 'The World's Fastest Indian'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1970's