Mary Jo Catlett (gebore 2 September 1938) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Serial Mom (1994), The SpongeBob SquarePants Movie (2004), The Benchwarmers (2006), en Let's Be Cops (2014).
Filmografie Rolprente 1994: Serial Mom 2004: The SpongeBob SquarePants Movie 2006: The Benchwarmers 2012: Carol Channing: Larger Than Life 2014: Let's Be Cops 2018: When the Moon Was Twice as Big
Televisiereekse 1978: Diff'rent Strokes 1980: Semi-Tough 1981: Foul Play
Televisierolprente 1977: Handle with Care
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu