Maia Campbell (gebore 26 November 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Poetic Justice (1993) en The Rimshop (2008), en in die televisiereekse Beverly Hills, 90210 (1990) en In the House (1995).
Filmografie Rolprente 1993: Poetic Justice 1998: Kinfolks 1999: Trippin''' 2002: The Trial 2005: The Luau 2005: Envy 2007: Sorority Sister Slaughter 2008: The Rimshop Televisiereekse 1990: Beverly Hills, 90210 1995: In the House 2012: Iyanla, Fix My Life''
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu