Ava Cantrell (gebore 19 Junie 2001) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lights Out (2016) en One Under the Sun (2017), en in die televisiereekse The Haunted Hathaways (2013) en Young Sheldon (2017).

Filmografie Rolprente 2014: Exit 13 2016: Lights Out 2017: One Under the Sun The Fostered

Televisiereekse 1985: Fox 5 Morning News 2013: The Haunted Hathaways 2015: Cam Girls 2015: Between 2 Phat Kids 2017: Young Sheldon

Televisierolprente 2015: Not Safe for Work

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu