Jessica Capshaw (gebore 9 Augustus 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Schindler's List (1993), Valentine (2001), en Minority Report (2002), en in die televisiereeks Grey's Anatomy (2005).
Filmografie Rolprente 1993: Schindler's List 2000: Killing Cinderella 2001: Valentine 2002: Minority Report 2002: The Mesmerist
Televisiereekse 1999: Odd Man Out 2005: Grey's Anatomy
Televisierolprente 2001: The Back Page 2002: Romeo Fire 2007: Untitled David Kohan/Max Mutchnick TV Project 2007: Blind Trust 2010: One Angry Juror
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu