Clare Carey (gebore 11 Junie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Coach (1989), Jericho (2006), Crash (2008), en Aquarius (2015).
Filmografie Rolprente 2012: Y/N: You Lie, You Die 2014: Soul Mates 2016: Savannah Sunrise
Televisiereekse 1989: Coach 2001: So Little Time 2004: Medical Investigation 2005: Point Pleasant 2006: Jericho 2008: Crash 2015: Aquarius 2016: Maid to Order
Televisierolprente 1992: Obsessed 1996: Them 1997: Echo 2008: Flu Bird Horror 2009: Doc West 2009: Triggerman
Video's 2006: Submission
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Rhodesiërs