Jessica Carlson (gebore 31 Augustus 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Cirque du Freak: The Vampire's Assistant (2009) en in die televisiereeks The Big C (2010).

Filmografie Rolprente 2009: Cirque du Freak: The Vampire's Assistant

Televisiereekse 2010: The Big C

Video's 2010: Cirque du Freak: The Vampire's Assistant - Tour du Freak

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu