Kelly Carlson (gebore 17 Februarie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 3000 Miles to Graceland (2001), The Marine (2006), en Made of Honor (2008), en in die televisiereeks Nip/Tuck (2003).
Filmografie Rolprente 2001: 3000 Miles to Graceland 2006: The Marine 2008: Made of Honor 2013: Jimmy 2018: The Reason
Televisiereekse 2003: Nip/Tuck 2005: Party @ the Palms 2007: The Bronx Bunny Show 2010: Ghostfacers
Televisierolprente 2006: Break-In 2008: Sexo en serie 2008: ETalk Festival Party
Video's 2004: Starship Troopers 2: Hero of the Federation 2006: Declassified: The Making of 'The Marine''' 2007: WWE: John Cena - My Life''
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense