T.V. Carpio (* 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Across the Universe (2007), Limitless (2011), en The Scribbler (2014), en in die televisiereeks The Client List (2012).

Filmografie Rolprente 2007: Across the Universe 2011: Limitless 2014: The Scribbler

Televisiereekse 2012: The Client List

Video's 2008: Across the Universe: All About the Music 2008: Across the Universe: FX on the Universe 2008: Across the Universe: Stars of Tomorrow 2016: Underwater Nude Scenes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu