Kris Carr (gebore 31 Augustus 1971) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Queenie in Love (2001), The Hidden (2002), en Crazy Sexy Cancer (2007).
Filmografie Rolprente 1999: Idol Hands 2001: Queenie in Love 2002: The Hidden 2007: Crazy Sexy Cancer 2012: Hungry for Change
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu