Aimee Carrero (gebore 15 Julie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Last Witch Hunter (2015) en in die televisiereekse The Americans (2013), Blindspot (2015), en Elena of Avalor (2016).

Filmografie Rolprente 2015: The Last Witch Hunter 2018: The Portuguese Kid

Televisiereekse 2012: Level Up 2013: The Americans 2014: Young & Hungry 2014: That Internet Show 2015: Blindspot 2016: Elena of Avalor 2018: She-Ra and the Princesses of Power

Televisierolprente 2011: Level Up

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1980's