Lisa Nicole Carson (gebore 12 Julie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jason's Lyric (1994) en Life (1999), en in die televisiereekse ER (1994) en Ally McBeal (1997).
Filmografie Rolprente 1993: Let's Get Bizzee 1994: Jason's Lyric 1997: Love Jones 1999: Life
Televisiereekse 1994: ER 1997: Ally McBeal 1999: Ally
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu