Joelle Carter (gebore 10 Oktober 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Horse Whisperer (1998) en High Fidelity (2000), en in die televisiereekse Justified (2010) en Chicago P.D. (2014).
Filmografie Rolprente 1998: The Horse Whisperer 1999: Just One Time 2000: High Fidelity 2000: Swimming 2005: Courts mais GAY: Tome 9 2006: Room 314 2009: Cold Storage 2010: To Be Friends 2012: Lost Angeles 2013: A Perfect Man 2013: It's Not You, It's Me 2014: Jessabelle 2015: The Week 2019: She's in Portland
Televisiereekse 2000: Wonderland 2010: Justified 2014: Chicago P.D. 2017: Chicago Justice
Televisierolprente 2000: Quarantine 2001: Final Jeopardy 2004: Tempting Adam 2014: My Daughter Must Live
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse komediante