Mary Carver (3 Mei 1924 – 18 Oktober 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Never Promised You a Rose Garden (1977) en Arachnophobia (1990), en in die televisiereekse The Rockford Files (1974) en Simon & Simon (1981).

Filmografie Rolprente 1977: I Never Promised You a Rose Garden 1990: Arachnophobia

Televisiereekse 1961: Westinghouse Preview Theatre 1974: The Rockford Files 1976: Sara 1981: Simon & Simon

Televisierolprente 1995: Simon & Simon: In Trouble Again

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu