Christy Scott Cashman is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Pink Panther 2 (2009), Edge of Darkness (2010), The Kids Are All Right (2010), en American Hustle (2013).
Filmografie Rolprente 2001: Barstow 2008 2001: Serial Intentions 2006: Kettle of Fish 2009: The Pink Panther 2 2010: Edge of Darkness 2010: The Kids Are All Right 2011: The Love Guide 2013: American Hustle
Televisiereekse 2012: Styleboston
Video's 2002: The Strangler's Wife
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu