Katie Cassidy (gebore 25 November 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Click (2006), When a Stranger Calls (2006), en A Nightmare on Elm Street (2010), en in die televisiereeks Arrow (2012).

Filmografie Rolprente 2006: Click 2006: When a Stranger Calls 2006: Black Christmas 2007: Walk the Talk 2007: Spin 2007: Live! 2010: A Nightmare on Elm Street 2011: Monte Carlo 2014: The Scribbler 2016: Wolves at the Door 2018: Cover Versions 2018: Grace

Televisiereekse 2009: Harper's Island 2009: Melrose Place 2012: Arrow 2014: Totally Clevver

Televisierolprente 2011: Georgetown 2017: Vixen: The Movie

Video's 2004: Eminem: Just Lose It 2007: May All Your Christmases Be Black 2009: Casting 'Harper's Island''' 2009: One by One: The Making of 'Harper's Island'''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu