Sue Casey (8 April 1926 – 21 Februarie 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Camelot (1967), Catalina Caper (1967), Paint Your Wagon (1969), en American Beauty (1999).

Filmografie Rolprente 1965: The Beach Girls and the Monster 1966: Swamp Country 1967: Camelot 1967: Catalina Caper 1969: Paint Your Wagon 1999: American Beauty

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu