Victoria Cartagena is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Salt (2010) en in die televisiereekse Gotham (2014), The Path (2016), en You (2018).
Filmografie Rolprente 2006: Sorry Ain't Enough 2010: Salt 2016: The Pastor 2018: Dream Years
Televisiereekse 2006: The Bedford Diaries 2014: Gotham 2016: The Path 2018: You
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu