Sorel Carradine (gebore 18 Junie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Good Doctor (2011) en The Man Who Knew Infinity (2015), en in die televisiereekse Southland (2009) en Runaways (2017).
Filmografie Rolprente 2011: The Good Doctor 2013: The Happy Sad 2014: Stay Then Go 2015: The Man Who Knew Infinity 2016: All I Need
Televisiereekse 2009: Southland 2009: Merrime.com 2014: HelLA 2015: This Is Why We're Single 2017: Runaways
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu