Virginia Capers (22 September 1925 – 6 Mei 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Big Jake (1971), The Toy (1982), Howard the Duck (1986), en Ferris Bueller's Day Off (1986).

Filmografie Rolprente 1971: Big Jake 1973: Five on the Black Hand Side 1982: The Toy 1985: Da Capo 1986: Howard the Duck 1986: Ferris Bueller's Day Off 1993: What's Love Got to Do with It 1995: A Last Goodbye 2005: Black Theater Today: 2005

Televisiereekse 1982: Star of the Family 1982: Romance Theatre 1983: Against the Odds 1986: Downtown 1987: Frank's Place

Televisierolprente 1979: Featherstone's Nest 1980: White Mama 2001: Commitments

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu