Kay Cannon (gebore 21 Augustus 1974) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pitch Perfect 2 (2015), Pitch Perfect 3 (2017), en Blockers (2018), en in die televisiereeks 30 Rock (2006).
Filmografie Rolprente 2012: Pitch Perfect 2013: The Little Tin Man 2015: Pitch Perfect 2 2017: Pitch Perfect 3 2018: Blockers Let It Snow Untitled Kay Cannon Project
Televisiereekse 2006: 30 Rock 2017: Girlboss 2018: 1 on 1 with Kristian Harloff
Televisierolprente 2015: The 2015 ESPY Awards
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu