Lola Blanc (gebore 20 Desember 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Smurfs 2 (2013) en Under the Silver Lake (2018), en in die televisiereeks American Horror Story (2011).
Filmografie Rolprente 2011: Opus 2013: The Smurfs 2 2015: Messina High 2018: Under the Silver Lake
Televisiereekse 2011: American Horror Story 2011: Books
Video's 2011: LMFAO: Sexy and I Know It 2017: Consent, Bro
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu