Rowan Blanchard (gebore 14 Oktober 2001) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Wrinkle in Time (2018) en A World Away (2019), en in die televisiereekse The Goldbergs (2013) en Girl Meets World (2014).
Filmografie Rolprente 2011: Spy Kids 4: All the Time in the World 2018: A Wrinkle in Time 2019: A World Away
Televisiereekse 2010: Dance-A-Lot Robot 2011: Aspiring Hollywood 2011: Disney Monstober 2013: The Goldbergs 2014: Girl Meets World
Televisierolprente 2014: The Teen Choice 2014 Red Carpet Show 2015: Invisible Sister
Video's 2014: Disney's Circle of Stars: Do You Want to Build a Snowman 2018: Chloe x Halle: Warrior - from A Wrinkle in Time
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Menseregte-aktiviste Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001