Blanca Blanco (gebore 2 Januarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Torch (2017), Fake News (2017), Betrayed (2018), en Mission Possible (2018).

Filmografie Rolprente 2010: The Last Chicana 2011: Hot Girls on the Beach 2016: Teen Star Academy 2017: Torch 2017: Fake News 2018: Betrayed 2018: Mission Possible 2018: 6 Children & 1 Grandfather 2018: The Fabulous Christmas Holidays 2018: Daddy Don't Marry Again 2018: The Dog of Christmas 2019: Followed Spychosis Harnessing the Rain Unintended

Televisiereekse 2014: On Air

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu