Kirby Bliss Blanton (gebore 24 Oktober 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Project X (2012), The Green Inferno (2013), en Death Wish (2018).
Filmografie Rolprente 2012: Project X 2013: The Green Inferno 2016: Recovery 2016: Tell Me How I Die 2018: Death Wish 2018: Paint It Red 2019: Final Frequency Wish Man Ring Ring
Televisiereekse 2018: Alive in Denver Tacoma FD
Televisierolprente 2016: Suicide Note 2017: Killer Mom 2017: Blue & Green Party Monsters
Video's 2013: Keana: Candy from Strangers 2013: Chris Brown Feat. Nicki Minaj: Love More
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu