Maria Blasucci is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mascots (2016) en in die televisiereekse Family Tree (2013), Drunk History (2013), en Ghost Ghirls (2013).
Filmografie Rolprente 2011: Untitled MF 6: Bring the Rukus 2015: Patchwork 2016: Mascots 2016: The Pistol Shrimps
Televisiereekse 2009: Free Rent 2011: The Trivial Pursuits of Arthur Banks 2013: Family Tree 2013: Drunk History 2013: Ghost Ghirls 2017: Pilot Season
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu